Shaun Higley
04:19 PM
To: divcommci@saps.org.za, Monyepaok@saps.gov.za, mawelae@saps.org.za, divcompersonnel@saps.org.za, Mothibal@saps.org.za
Crime Intelligence & Protection Services
CGN Ngcobo
Human Resource Utilization
JK Monyepao
Legal Services
J Molefe
Operational Response Services
E Mawela
Personnel Management
NNH Mazibuko
Visible Policing
LJ Mothiba
Gordon) vanaf n lid
Die het 1 Januarie 2014 gebeur
Ek wat oppad huis toe na 'n Nuwejaars byeenkoms by n vriend se huis in die Ooste van Pretoria.
My roete wat ek gewoonlik ry is Kerkstraat af tot by Voortekker Str en dan Wonderboom se kant toe.
Ek het alleen gery, en omtrend 1uur is ek afgetrek by Kerk en Becket deur 2 Polisie beamptes in Uniform in n Polisie Voertuig.
Die manlike polisie beampte was baie agresief en daarop aangedrink dat ek dronk is.
Ek het dit baie duidelik gemaak dat ek GEEN alkohol gedrink het nie, en dat hulle welkom is om my bloed te gaan laat toets.
Die vroue polisie beampte het my bestuurlisensie gevat en gese dat hulle my gaan arresteer en dat ek in Sunnyside Selle sal gaan sit, tensy ek aan hulle R1500 borg betaal.
Ek het geweier, en gese hulle kan my stasie toe vat en my bloed gaan toets.
Daarna het die Manlike Polisie beampte in my voertuig geklim en hom deursoek. Hy het my biltong-mes in die deurpaneel gekry en toe baie agresief geraak en gese ek is in besit van n gevaarlike wapen, en dat hulle my nou op die klag sal arresteer, tensy ek bereid is om borg te betaal.
Vir my gese hulle het al n paar "Wit boertjies" die aand ge-arresteer met gevaarlike wapens en ek kan maar saam met hulle gaan sit tot Donderdag toe.
Ek het weereens geweier om enige geld aan hulle oor te betaal.
Na n lang gestryery het dit duidelik geraak hulle gaan geen geld uit my uit kry nie, toe het hy vir hulle 2 van my nie-alkoholiese drankies uit my cooler agter in die bakkie uitgehaal, my mes terug gegee (na ek duidelik gemaak het hy kan dit nie vat sonder om my n bewys te gee nie) en vir my gese ek maak dat ek wegkom voor hy sy mind change en my selle toe vat.
Al inligting wat ek van hulle kon kry is die registrasie nommer van die Corsa Bakkie - BSY 661 B
Regards
SHAUN P F HIGLEY
ecolesa@live.co.za
Tel: +27 (0)21 706 1463
Cell: +27 (0)79 836 7543
Fax: +27 (0)86 228 5317
HR Legal Practitioner/Senior Criminal Investigator/Skills Development Facilitator/Master of Human Capital Analysis/Business Restructuring Coach
Memberships/Professional Bodies: The Association of ODETD Practitioners (Occupationally Directed Education Training & Development); SABPP (South African Board for People Practices); ReciproCoach (Reciprocal Peer Coaching, Mentoring and Supervision), Institute for Social & Emotional Intelligence
Accreditation: International Coaching Federation
Transform Your Destiny with our amazing trainings and seminars! Learn how to hypnotize people, influence people, and help people. Learn how to eliminate negative emotions and achieve your dreams! Click here now! http://www.transformdestiny.com/?a=442
DISCLAIMER
The information contained in this email is confidential and may contain proprietary information. It is meant solely for the intended recipient. Access to this email by anyone else is unauthorized. If you are not the intended recipient, any disclosure, copying, distribution or any action taken or omitted in reliance on this, is prohibited and may be unlawful. No liability or responsibility is accepted if information or data is, for whatever reason corrupted or does not reach its intended recipient. The views expressed in this email are, unless otherwise stated, those of the author and not those of Ecole South Africa. Ecole South Africa reserves the right to monitor, intercept and block emails addressed to its users or take any other action in accordance with its email use policy.
Mawela E - Lieutenant General (mawelae@saps.gov.za)Add to contacts 05:35 PM
ReplyDeleteTo: GP: Pta: Sunnyside SAPS, GP:Sunnyside SC
Cc: ecolesa@live.co.za
Picture of Mawela E - Lieutenant General
Email below For your urgent attention and revert to the complainant
Sent from my iPad
Begin forwarded message: